Drie van my boeke (soos bo) is van Dinsdag (27 Mei) af beskikbaar as e-boeke by Amazon.com. Ek hoop om binnekort die harde boeke self ook daar te lys vir die wat van ‘n regte boek in die hand hou. Hou maar hierdie spasie dop, want my plan is om die res van my boeke ook as e-boeke uit te gee.
Gaan kyk gerus by Amazon.com
Advertisements