Vir my vriendin

ronde fontein paradys

Vriendin

Ek wou jou vroeg al bel

om te vertel

die duif bad in my tuin

by die waterfontein

en op die kruin

van die denneboom

net aan die soom

wieg ‘n klein vink

in die sagte reën

R d B

 

 

 

Advertisements

2 thoughts on “Vir my vriendin

  1. Hi, voel nie lus vir Engels vandag nie. Daar waar ek eindelik bly in Seepunt is ons maar ‘n groep kleurryke inwoners. Ons verteenwoordig 10 Lande. Daar praat ons net Engels of Duits anders kan ons nie kommunikeer nie! Italiaans en Grieks is te moeilik. Die Joodse taal sal ek nog dolgraag wil leer. Ken al heelwat woorde want ons bly in die middel van die Joodse Gemeenskap! Soveel kulture en tale. Heerlike kos van al die lande en die heel lekkerste is die spesiale dae soos bv Paasfees, Kersfees wat vir ons 4 Afrikaners daar tussen al die ander nasionaliteite besonders is, is die pakkies wat voor ons deur gelaat word. Naamloos!
    So word almal gerespekteer en leef ons almal saam.

    Wanneer drink ons tee???????????

    Marietjie

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s