Die Lied van Lorelei

DIE LIED VAN LORELEI

 5be4180e-711d-4e52-8401-48512bc04bea[1]

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het ‘n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .

Hierdie heerlike, prettige e-boek is nou ook in Suid-Afrika beskikbaar by:

http://www.amazon.com/dp/B00KIROOXE

 RESENSIE:

‘n Boek vol sprankelende humor. Die karakters is goed beskryf en die dialoog is vermaaklik en wil jou verder laat lees. Dis ‘n boek wat jy sommer vinnig lees en baie geniet!

Magdaleen Retief

Advertisements
Leave a comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s