Lelani

Lelani Kwarts Cover

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ʼn geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ʼn situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar af weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg nie . . .

Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy.

Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?

Die boek is beskikbaar by:

http://www.amazon.com/dp/B00L4JWWFW

 

Advertisements
Leave a comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s