Mari

 

4b710454-3077-48c3-bb56-08af84bd81bf[1]

Die oomblik toe Dewald Bosman vir Mari Wolmarans sien, het sy wêreld omgekeer en niks was daarna weer vir hom dieselfde nie. Sy is egter nie gereed om lief te hê nie, want die donker uit haar verlede spook nog by haar. Waarvan en vir wie het sy gevlug met haar driejarige seuntjie, Dirkie? Dewald vra vir Mari om met hom te trou en sy stem ter wille van Dirkie in, maar dit sou slegs ’n huwelik in naam wees tot sy anders besluit. Sal Mari kan vergeet van wat agter haar lê en hom liefkry soos hy vir haar en haar seuntjie?

Mari se broer Thinus raak verlief op Dewald se pragtige suster Deirdre, maar hy stry teen sy liefde vir haar. Sy omstandighede maak dit onmoontlik en is buite sy beheer, of so dink hy. Intussen het Deirdre besluit Thinus is die man vir haar en werp alles in die stryd om die man van haar hart te wen. Is Thinus sterk genoeg om weerstand te bied teen beide Deirdre en die stem van sy hart?

Hierdie pragtige roman is beskikbaar by:

http://www.amazon.com/dp/B00KLBZB48

Advertisements
Leave a comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s