Omnibus 3

omniibus-3

Ek het nog drie liefdesromans in hierdie versameling bymekaar gesit. Omnibus 3 bevat van my latere boeke en vir jou gemak het die inhoudsopgawe skakels na elke boek toe sodat jy vinnig kan spring van die een na die ander.

Nou kan jy al drie hierdie mooi boeke gelyk in jou hand hou.

Die boek is nou beskikbaar by:

https://www.amazon.com/dp/B01M7YCT2Z