PLEK VAN DIE FLAMINKE
Delia se eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend, heerlik. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur, en sy is vies, baie vies.
Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net ‘n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie ‘n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor…
Hierdie heerlike vermaaklike en baie romantiese e-boek is beskikbaar by:
http://www.amazon.com/dp/B00KLHX90K
Leave a comment